"Jy maak my so seer" deur Angelique Nordier

  • 0

Jy maak my so seer

Vers

Ek bel jou gisteraand
Jy sê jy het planne
Die verlange in my
Kan ek nie vermy
Ek wil jou sien.

Koor

Jy maak my so seer
Elke keer ek het probeer
Gister vandag elke dag bly dieselfde
Wil jy my sien, wil jy my sien.

Vers

Ek bel jou vandag
Jy het so verander
Wat is fout die wêreld is koud
Sonder jou

Koor

Jy maak my so seer
Elke keer ek het probeer
Gister vandag elke dag bly dieselfde
Wil jy my sien, wil jy my sien.

Brug

Jy stap na my
Jy sê dis verby
Jy het my hart gebreek
Waarom het jy my nie meer lief

Koor

Jy maak my so seer
Elke keer ek het probeer
Gister vandag elke dag bly dieselfde
Wil jy my sien, wil jy my sien.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top