Pasgelaai
Halleluja
2011-08-25 Halleluja geruk tot stilte onder jou hande wintersnag in dons gedek ’n feesmaal aan jou ysterkatel refrein van vel oor kurwes berge dale hande vol hallelujas in die nag oopmond gesing jou hare op my gesig jou tong my ...
Damwal
2011-08-25 Dis seker moegheid wat my die aand van ’n plek ver van die stadsgeruis laat droom het. Ver van waar ek beroof is; waar die rooi liggie van ’n polisieskut op my gerus het toe dit ’n dief gevolg het; waar vier ...
Watteau
2011-08-25 Die hele ding het in ’n droom tot my gekom en daarom sal dit wel waar wees. Ek droom ek reis deur die land met ’n slank, bleek man in my geselskap; ’n Europeër op besoek. In die motor speel hy met iets wat ...
IsiXhosa Conference Programme
2011-08-25 Ulwimi lwan iqhayiya lam | My taal my trots | My Language my pride Nokusebenzisana ne | In samewerking met | In collaboration with Artscape and Die Burger E-Artscape | Kunstekaap | Artscape 26–27 Kweyethupha | Augustus | ...
Politokrasie: Koos Malan se skerp bemoeienis met die territoriale staat
2011-08-25 Koos Malan se werk Politokrasie, met die subtitel “die dwanglogika van die territoriale staat”, verdien ’n wye leserspubliek onder Afrikaners in die besonder en Suid-Afrikaners in die algemeen.
Onder 'n moerbeiboom
2011-08-25 Só is dit dan! Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ’n Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes. Ek staan ...Mondli Makhanya het nie ’n gewete nie. Hy moet bedank.
2011-08-25 Mondli Makhanya is ’n kat met nege lewens, wat al lankal moes bedank het. Trouens, hy moes al by drie geleenthede bedank het, maar hy het nie. Tydens dié geleenthede moes drie rubriekskrywers en ook ’n ...
Super 8 laat die nostalgie onverdund bruis
2011-08-25 JJ Abrams se Super 8 is so ’n onbeskaamde en eenvoudige oefening in die nostalgie, mens vergewe hom al die gate in sy storie.Naasbeste benadering met gladstrykers
2011-08-24In hierdie artikel word relevante gevestigde resultate opgesom wat presies dit bewys: alle operatore soos S het Sx tussen twee benaderings ULx en LUx tot x, wat dieselfde beeldversamelings het.
Eerste hoofstuk: Piekniek by Hangklip
2011-08-24 Piekniek by Hangklip Kerneels Breytenbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798156035 Prys: R220.95 Klik hier en koop Piekniek by Hangklip nou van Kalahari.net! Oor Die Tragiese Gebeurde In Gauteng Wat Ons Verhaal Voorafgegaan ...
(Gay) trou is nie perdekoop nie …
2011-08-24Plek- en eiename is verander om hulpvaardige straight mense te beskerm. Ons het nie eens daaraan gedink om die knoop wettiglik deur te haak nie, al het ons saam met ons ander gay landgenote die nuwe “civil ...
Bridesmaids bied vuil stof tot nadenke
2011-08-24 In een toneel in As Good As It Gets sê Greg Kinnear se karakter aan Jack Nicholson se Melvin: “Jou grootste bate is jou bereidwilligheid om jouself te verneder.”
The Bang Bang Club: 'n Hegte, oortuigende eenheid
2011-08-24 Dit het al ’n cliché geword: dat Suid-Afrika vol stories is wat smeek om verfilm te word – “ons mense” moet net begin om “ons stories” te vertel. Dít doen regisseur Steven Silver met onderskeiding.
LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby
2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?
LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby
2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?
Biutiful - nie 'n opbeurende kykervaring nie; tog 'n moet
2011-08-24 Biutiful Regisseur: Alejandro González Iñárritu Kamerawerk: Rodrigo Prieto Rolverdeling: Javier Bardem, Maricel Álvarez, Hanaa Bouchaib Looptyd: 140 minute Om hierdie fliek met middelklasidees ...
Biutiful - nie 'n opbeurende kykervaring nie; tog 'n moet
2011-08-24 Biutiful Regisseur: Alejandro González Iñárritu Kamerawerk: Rodrigo Prieto Rolverdeling: Javier Bardem, Maricel Álvarez, Hanaa Bouchaib Looptyd: 140 minute Om hierdie fliek met middelklasidees ...
YouTube-onderhoud: Carl Rohwer
2011-08-23 Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.
YouTube-onderhoud: Carl Rohwer
2011-08-23 Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.
