Pasgelaai
by die ontvangs van die ingrid jonker – Melt Myburgh se dankwoord en gedig
2011-09-27 Dames en here van die Ingrid Jonker-pryskomitee, beoordelaarsDit is vir my ’n voorreg om hierdie prys, met sy assosiasie van Ingrid Jonker se uitsonderlike digterlike nalatenskap, in ontvangs te neem.
ek wil die weerlig soen
2011-09-27 ek wil die weerlig soenop ’n aand wat skitter
van die ruimtetuie
Charlotte Mew
2011-09-27 “Yes one can bear hard things under the open sky but for weeks now I have seen little of it except through a window.” – Charlotte Mew
Epilepsie
2011-09-27 “the moon has lost her memory” – TS Elioteklips
sonsverduistering
epilepsie
kortsluiting
"Atlas" deur Jana Dreyer
2011-09-26 Atlas Soek my in jou atlas Soek my op jou kaart Soek my in die hemel Soek my op die maan Soek my in die velde Langs die pad waarop jy reis En as jy my gevind het Vat my saam tot by die huis
"Gevalle engel" deur Melanie Joubert
2011-09-26 Gevalle engel Jy is ‘n verdwaalde wandelaar Jou soektog loop in sirkels, aanmekaar Soek jy na verlore skatte, jy het jou tyd verspeel Die stralekrans om jou het verdwyn
"Droomkasteel" deur Connie Myburgh
2011-09-26 Droomkasteel Onbekende dreig op die horison gaan met vrae en onsekerheid my dae om net ‘n dowwe beeld wat voor my lê kontempleer en probeer vorentoe beweeg.
"Soutwater-oë (my woorde)" deur Connie Myburgh
2011-09-26 Soutwater-oë (my woorde) Soutwater-oë. Verlore geliefde. Wat moet ek sê om jou te troos? Almal wat saak maak, gaan verlore. Al wat uitkom is ... Ek’s jammer om te hoor.
"Tussen stof" deur Connie Myburgh
2011-09-26 Tussen stof Plaas my drome in ‘n boks onder ‘n pel se bed en daar vergaar dit stof. Daar gaan lê my drome tussen stof, tyd en buite bereik van ore.
