Nolo Langeni 2011-09-14Friendship Ever since the day I saw You took up space in my mind See you, became my irresistible hazard You found me, never knowing I was lost I found a friend in you Comfort in your eyes Warmth in your smile And ...
Nolo Langeni 2011-09-14I made it Up the mountain Across the river And through the valley I made it. I didn’t need you bringing me down I went on the path without you And guess what, I made it. I doubted myself when the water got ...
Ronél Pentz 2011-09-14Nog een keer Ek skryf vir jou ’n liedjie hier by die see want ek weet dit is waar jy die meeste van jou tyd spandeer en as ek aan jou dink dink ek sommer weer want jy is als wat my hart begeer en ek ...
Michiel Heyns, Michiel Heyns2011-09-14Michiel Heyns reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal skep ’n ...
Carla-Marié Spies, Carla-Marié Spies2011-09-14Carla-Marié Spies reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Die vertaling van ...
Leon de Kock2011-09-14Leon de Kock reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal gee in sy artikel ...
Amanda Marais, Amanda Marais2011-09-14Amanda Lourens reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Dit is werklik verblydend dat ...
Ingrid Glorie2011-09-14Ingrid Glorie reageer op Carina van der Walt se artikel.
Het is alweer tien jaar geleden dat ik samen met Corine de Maijer, de bibliothecaresse van het Suid-Afrikaanse Instituut (SAI) in Amsterdam, het initiatief nam tot de oprichting van een ...
Ferdinand de Bruyn2011-09-14Die wind Die wind van voor was nog nooit so skoon My hare was nog nooit so vry, my liggaam moeg gesweet in hierdie helm van die bossies en die blare Meeste van alles die see blou en onvertrou hy sal jou sluk ...
George L Weber2011-09-14Soul queries Where do I come from Where do I go What do I show I am a man of many times I am a child squeezing many limes Where do I go What do I show We are running in this time We are wasting it ...
Leon-Ben Lamprecht2011-09-14Om die waarheid te sê, ek is so verstom deur hierdie kunstenaar, deur hierdie musiek, dat ek nie lekker weet hoe om te verduidelik presies hoe baie ek van Six Winters hou nie. (Verskoon my dus as ek spontaan “hallelujah!” en/of “hosanna!” sou uitroep.)
Jaco Fouché2011-09-13Die stem van Thijs Nel se verhalebundel ’n Annerster soort is sterk. Die redigering is goed. Ek het nie ’n enkele drukfout raakgesien nie en die taalgebruik is op die man af, maar keurig. Beskrywings word in kort sinne baie doeltreffend aangewend.
Madri Victor2011-09-08In Britse uitgewershuise loop die gerug dat chick-lit iets van die verlede is. Hulle meen dis oor die muur, voorspelbaar en vervelig – ten spyte van die sterk aanhang wat dit steeds geniet ...
Louise Viljoen2011-09-08Vanaf die oomblik dat ’n mens op die titelblad van Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip lees dit is “Die Geskiedenis van die Avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel. Geskryf in Vae Navolging van Die Styl van Henry Fielding ...
LitNet2011-09-08Nuut by NB-Uitgewers dié September: Kronkelpad, Piekniek by Hangklip, Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog, Soetgoed, The (essential) Companion for Writers and Editors en Jamie James and the Curse of the Ancestors
Klik op ...
Réney Warrington2011-09-08Lovely, Still is a gentle film utterly worth watching, but when sitting down to view it, one should preferably know nothing about the film.