Druk op natuurlike hulpbronne?

  • 0

Dis ’n oksimoron-stelling wat nou voor COP17, met verbale diarree rondgeswaai word in media. Is windkrag, golfkrag en sonkrag dan ook ingesluit in “druk op natuurlike hulpbronne” of word dit bloot net as ’n onuitputbare natuurlike hulpbron blatant deur begaande “groenes” geïgnoreer?

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top