Toilet-eskapades

  • 0

Jammer dat hierdie boeiende drama hom deels afspeel in ’n openbare kamerverlaat, want mens kan nie help om te wonder hoeveel kinders plekke soos daardie daagliks betree, en waaraan hulle soms daar blootgestel word nie. (Loop pa’s nog saam met hul kinders na die strandtoilet, soos ek destyds met myne gedoen het?)

Ewenwel, miskien moet hierdie SêNetter dit oorweeg om ’n toiletgebou (met stinkende urinaal en al) in sy agterplaas op te rig? Dan kan hy en sy sluwe prostitute hulle verbeel hulle is in die openbaar, en ons kan ons verbeel hulle is in die tronk.

Oom Daan

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top