Vrou op motorfiets ’n “slegte” vrou?

  • 0

In SA het duisende pappas vir hul goeie dogters motorfietse gegee om skool toe te ry, oor dekades. Toe was die motorfiets ’n statussimbool van emansipasie en pa se finansies en aansien, as hul parkeer het in fietsloods. Dis nou op dieselfde vlak, as om in ’n boek oor “erotiese kapitaal” te skryf as ’n bate, waarop geen waardevermindering ooit afgeskryf word nie. Hierdie is op die vlak van om te beweer dat net party mense stink in toilet en dat dit ondenkbaar is om te dink dat die vrou met “erotiese kapitaal” nie stink in toilet nie. Gaan dit nog oor wat om jou gehang word, wat jou emosionele intelligensie bepaal? Is die geboorte van ’n kind ’n “inkering” van ’n slegte man met vroue, ’n man wat vroue as objekte van status behandel het?

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top