Ek is nie desperaat nie. Ek sal ook nooit etniese amalgamasie oorweeg nie. Ek het tog my dogters as enigste erfgename in ’n trust. Wat ek soek, is wat ek soek in ’n vrou. Ek word nie meer deur “Christelike denke” gemanipuleer nie. Hoekom sal ek my vry lewe vir ’n pot snot, vermetele SA-vrou, opgee?
Hans Richardt

