Vroue se pioniergees?

  • 0

As die man jonk is, is hy ’n “prospect” vir vrou vir toekoms. Is jy ’n ouer man, vra hul vir ’n welaf man van staanspoor. Nou, sukkel jy manalleen bv om jou huis vir aftrede te bou, is geen vrou bereid om ’n kans te waag nie. Voltooi net die struktuur en dan sal so ’n vrou, net uit moedswilligheid om haar selfsugtige stempel af te druk, op veranderings aandring. My nederige versoek aan vroue, kry jul pioniersgees terug en openbaar waagmoed om saam te droom. Moenie net altyd ’n klaar droom verwag nie, steek hande uit en help bou.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top