Besonderse boek oor wetenskapwonder

  • 0

’n Besonderse boek oor die opwindende wetenskap-geskiedenis van die geniale Gauss en Von Hulmboldt, is Measuring the world, deur Daniel Kehlmann (2007, Quercus, oorspronklike Duits is Die Vermessunf die Welt).

Die opwindende herskryf en ontdekkings van ’n (vir daardie tyd) revolusionêre, nuwe kosmos word as fiksie aangebied met ’n reis deur Gauss en Von Hulmboldt om die "wêreld te meet"!!

Van die mikrokosmos (mikrobes, visse, seestrome, winde en weer) tot die makrokosmos deur sterre, planete, newels, die eter en elektromagnetiese spektrum word kundig, leesbaar en opwindend aangebied.

’n Ideale boek hierdie tyd van prysuitdelings en kersgeskenke wat sal inspireer!!

Jan Maarschalk

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top