"My baby" by Angelique Nordier

  • 0

My baby

Koor

Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die een langs wie ek wil wakker word
Die een met wie ek my lewe wil deel
Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die woorde in hierdie song
Daarom sing ek dit vir jou my baby.

Vers

Die mense sê daar’s niks beter as liefde nie
Dis waar want jy het my hart gewen
Ek onthou elke oonblik saam met jou
Wil dit deel van my lewe hou.

Koor

Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die een langs wie ek wil wakker word
Die een met wie ek my lewe wil deel
Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die woorde in hierdie song
Daarom sing ek dit vir jou my baby.

Vers

Die tyd stap vinnig verby
Ek wens ek kon jou by my hou
As jy by die deur instap dan
Begin my wêreld ontvou
My baby want jy is my hart.

Koor

Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die een langs wie ek wil wakker word
Die een met wie ek my lewe wil deel
Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die woorde in hierdie song
Daarom sing ek dit vir jou my baby.

Brug

‘n Uur, ‘n minuut, ‘n second is te lank
Ek wil jou verewig by my hou.

Koor

Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die een langs wie ek wil wakker word
Die een met wie ek my lewe wil deel
Baby ek is crazy oor jou
Jy’s die woorde in hierdie song
Daarom sing ek dit vir jou my baby.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top