"B-O-K-K-E" deur Angelique Nordier

  • 0

B-O-K-K-E

Vers

In die stilte van die nag
Hoor ek absoluut niks
Die strate is leeg
En die mense bewe

Hier kom iets groots aan
Hulle dra groen en goud
Dis die manne van die span

Koor

Dis die B-O-K-K-E
Dis die B-O-K-K-E
Dis die Bokke, Bokke, Bokke
Dis die B-O-K-K-E

Dis die B-O-K-K-E
Dis die B-O-K-K-E
Dis die Bokke, Bokke, Bokke
Ja dit is ons span

Vers

Hier kom Morné Steyn
Hy paas vir Victor Matfield
En hy hardloop en druk ‘n drie

Die skare doen hul ding
Die Mexican wave een van die bestes
Die oorwinning lê by die Springbokke.

Koor

Dis die B-O-K-K-E
Dis die B-O-K-K-E
Dis die Bokke, Bokke, Bokke
Dis die B-O-K-K-E

Dis die B-O-K-K-E
Dis die B-O-K-K-E
Dis die Bokke, Bokke, Bokke
Ja dit is ons span

Brug

Niemand kan hul keer nie, niemand kan dit beur nie
Want daar gaan nog ‘n drie.

Koor

Dis die B-O-K-K-E
Dis die B-O-K-K-E
Dis die Bokke, Bokke, Bokke
Dis die B-O-K-K-E

Dis die B-O-K-K-E
Dis die B-O-K-K-E
Dis die Bokke, Bokke, Bokke
Ja dit is ons span

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top