Trots Afrikaans
Waarheen is alle trots Afrikaners
Heersers van gister
Is dit tyd om weer te kommandeer
Trots Afrikaners
Dapper verlede
Staan vas hou moed, pas op jou goed
Want jy’s ‘n trots Afrikaner
Jy’s ‘n trots Afrikaner
Waarheen is alle trots Afrikaners
Krygers van gister
Dit is tyd om die slag af te weer
Trots Afrikaner
Jy‘s hier gebore
Lig op jou kop, stoot uit jou bors
Want jy’s ‘n trots Afrikaner
Jy’s ‘n trots Afrikaner
Kyk hoe lyk dit nou
Soos wat alles ontvou
Klou vas aan wat was
Soos die boom aan sy bas
Kyk hoe lyk ons nou
Klou vas aan wat was
Want ons is trots Afrikaners
![]() |



