Hennie Aucamp2011-10-26Daar kan nie veralgemenend oor die kind gepraat word nie, net soos daar nie veralgemenend oor die grootmens gepraat kan word nie. Die mens, oud sowel as jonk, is steeds wordende en toon, in watter fase van wording ook, die “infinite variety” waarvan Shakespeare skryf.