Bel as jy bang word
Sannie het gesê sy sal sewe cowboy shots vat
Sannie het gesê sy sal sewe van hulle drink.
Sannie het gesê sy sal daarna nog kan staan ja.
Sannie het gesê ons kan nog ‘n glasie klink
maar Sannie het gesê kom’s gaan kyk hoe lyk die barman
Sannie het gesê let’s go have ‘n joll
en Sannie het gesê ek sien jou later by die woonstel
en Sannie het gesê bel.
bel as jy bang word
koor:
en dis ‘n gevroetel in die maanlig
en ons vry op die strand
raak stout onder die komberse
gaan uit vir breakfast in die aand,
voordat ons ons weer kan kry loop ons hand aan hand
want Sannie het gesê sy sal sewe pirate shots vat
Sannie het gesê die Blackpearl sal ek sink
Sannie het gesê ons sal daarna maar moet gaan ja
Sannie het gesê ons gaan iewers verder drink
maar Sannie het gesê kom’s gaan kyk hoe lyk die barman
Sannie het gesê let’s go have ‘n joll
en Sannie het gesê ek sien jou later by die woonstel
en Sannie het gesê bel.
bel as jy bang word
Koor
sewe maande later sê Sannie sy gaan quit nou
sewe maande later sê Sannie dis genoeg
Want nege maande later is daar ietsie in die kot
ja nege maande later sal ons die saad moet oes
maar Sannie het gesê kom’s gaan kyk hoe lyk die barman
Sannie het gesê let’s go have ‘n joll
en Sannie het gesê ek sien jou later by die woonstel
en Sannie het gesê bel.
maar net as jy bang word
![]() |