Realiteit
niemand in die wêreld
gee regtig om oor jou
almal het hul eie issues
en stuff wat hul besig hou
die lewe is nie vir sissies
kyk reality in die oë
fight jou eie battles
mens kry nie antwoorde in kroeë
koor
klim in jou vel
maak ‘n verskil
vriende is tydelik
doen wat jy wil
moenie opinies vra
of by ander mense kla
dis realiteit
hulle worry nie oor jou
hou op staatmaak op ander
hou op gunsies vra
die lewe draai nie om jou
almal sê nie altyd ja
nikotien en tik is useless
die probleme gaan bly
doen iets daaraan
hou op met die DJ stry
koor x2
![]() |



