"’n Aand om te onthou"

  • 0

'n Aand om te onthou

Koor

‘n Aand om te onthou
Toe jy jou arms om my vou
Het ek geweet dat dit kan hou
‘n Aand om te onthou
Ek is nou by jou
Dit is wat ek nou in my brief toevou.

Vers

Dit is swart op wit
Soos wat ek my gevoelens insit
Ja ‘n brief aan jou maak dat
My wêreld ontvou
Ek bly nog dink aan daai aand saam met jou.

Koor

‘n Aand om te onthou
Toe jy jou arms om my vou
Het ek geweet dat dit kan hou
‘n Aand om te onthou
Ek is nou by jou
Dit is wat ek nou in my brief toevou.

Vers

My hart klop in my bors
As ek nader aan jou kom
Ek gee die brief want ek’s verlief
Nie net ‘n aand saam met jou maar
‘n toekoms wat ontvou.

Koor

‘n Aand om te onthou
Toe jy jou arms om my vou
Het ek geweet dat dit kan hou
‘n Aand om te onthou
Ek is nou by jou
Dit is wat ek nou in my brief toevou.

Brug

Dit is jy wat my hart vinniger laat klop ja
‘n Aand was genoeg om my hart te wen

Koor

‘n Aand om te onthou
Toe jy jou arms om my vou
Het ek geweet dat dit kan hou
‘n Aand om te onthou}
Ek is nou by jou
Dit is wat ek nou in my brief toevou.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top