"Vals hoop" deur Bill James

  • 0

Vals hoop

sondagoggend-breakfast
‘n nota met ‘n hartjie op
ek wonder nou al klaar
waar my gedagtes dwaal
hier iewers langs die pad
daar onder by die padkafee
om jouself te gaan vind en
net so bietjie van alles te vergeet

koor:

maar alles was net vals hoop
alles hierdie jaar
alles is net waansin op ‘n vals kitaar
alles is net vals hoop alles hierdie jaar
alles is verseker op daai dronk een aand
onbetaalde lone dis als soos lensiesop
loop ek op my tone dit voel so in my kop
en anderkant die bar iewers in die hoek
daar onderkant die haan het ek na jou loop soek

koor

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top