Ek weet nou nie van jou slaaie nie, maar ek weet daar is dinge wat vrouens kan doen waarby ons mans nie eers ’n hoop het om saam die pad te loop nie, maar net so is daar dinge wat ’n man veel beter kan doen as vrouens. Om te sê die een mag die ander se dinge doen, is nie te sê ons is dieselfde nie. Viva la difference! Wat ek nie kan verstaan baie keer nie is dat vrouens soos mans optree en hulle klere (hierdie aaklige besigheidspakke) soos die mans s’n wil laat lyk en dan nog verwag dat die mans dit aantreklik nog moet vind!
Namib

