Namib, waarna ek soek in vrou

  • 0

Ek soek ’n ware maatjie. Daai 1 wat dame op straat is, kok in kombuis en slet in die bed. Kyk, ek is gatvol vir my eie kos, ek het in LDF geleer dat man moet worrie as geen man op straat na jou vrou loer nie en is nou moeg vir pure luiheid in kooi, dit kan hooimied ook wees. Dis nou waar die Duitse Namibiër reg klink, baie is brunet. Ek glo dat ’n brunet bedoel is vir Afrika. Blondines werk nie lekker nie. As ’n vrou kan perd- of fietsry, kan sy motorfiets ry ook? Dan kan sy in Karoo in my tent kamp en in my “toolshed” stort? Ek wil avontuurlustig leef, nie besadig sit en houtkas afwag nie.

 

Hans Richardt 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top