Pasgelaai
Die wyd-geprese Incendies wél die moeite werd
2011-10-11 Die kas van die geskiedenis bevat soms vreeslike geraamtes, en hierdie geraamtes hou aan ratel totdat die deure oopgegooi word en hulle in die sonlig behoorlik gadegeslaan word.
The Change-Up – amateuragtig en amper lagwekkend simplisties
2011-10-11 Dis kere soos hierdie wanneer ek herinner word hoe neerdrukkend ’n slegte film kan wees, maak nie saak watter genre dit is nie.
