"’n Liggeel dagdroom" deur Willemien Heyns

  • 0

’n Liggeel dagdroom

Kort-kort wonder ek hoe jy dit regkry om my hart oop te maak

Kort-kort wonder ek hoe jy die filter waardeur ek kyk liggeel inkleur sodat alles anders lyk

Jy’s ’n liggeel dagdroom, wat  my gedagtes binnestroom
’n Liggeel dagdroom, wat  my gedagtes binnestroom

En hoe langer jy in my gedagtes bly, hoe moeiliker raak dit om te onderskei
tussen ’n dagdroom en realiteit, tussen ’n cliché en die waarheid.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top