"Ek skuld jou niks" deur Carina van der Merwe

  • 0

Ek skuld jou niks

Ek was so jonk toe ek jou ontmoet het
Nie net in jare nie, maar in my hart!
Ek het besluit ek wil nooit weer na jou gaan nie
Kan nie laat die droefheid weer ontstaan nie.

Koor:

Ek hoef niks aan jou te bewys nie
Ek skuld jou ook niks nie
Jy doen absoluut niks vir my nie
En dan doen ek ook niks vir jou nie

Aah

Jy was so koud toe ek jou ontmoet het
Jy gee nie net trane nie, maar jy gee smart
Ek het bewys dat daar geen liefde in jou bestaan nie
Kry tog nie laat die ander dit verstaan nie

Koor

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top