Pasgelaai
Copying, circulating, concealing and contesting in Cape Town’s reading cultures
2011-10-13 As an outcome of this boekjol the social movement Equal Education will hand over a fully stocked and functioning library to Matthew Goniwe High School in Khayelitsha. I’m a product of a Cape township high school and I remember that the library was kept under lock and key in the principal’s office, more for the benefit of reporting to the school inspector that no books had been lost or stolen
Die diagnostiese waarde van ’n Nederlandse woordeskattoets vir Afrikaanssprekende aanleerders
2011-10-13 Binne die konteks van die algemeen aanvaarde stelling dat die woordeskat van die twee naverwante tale Nederlands en Afrikaans vir meer as 90 persent ooreenstem, word daar in hierdie artikel gekyk na ’n Nederlandse woordeskattoets (die Dubbele pregnante ...Die rustelose kind van Worcester: ’n digter sonder erkenning
2011-10-13 Dis tyd dat die uitgewers hul trots in hul sak steek en die erkenning aan Floris Brown gee wat hom toekom. Of gaan ons, soos in die geval van ’n ander reus en bruin gemeenskapsdigter, Adam Small, wag totdat dit reeds te laat is?
LitNet Akademies-resensie-essay: Net ’n lewe as ’n feministiese teks
2011-10-12 Ek pak ’n geborduurde katoennagrok in vir die hospitaal, ’n paar babygrows en weggooidoeke, ’n walkman met tapes van opera-arias wat ons oorsee gekoop het en Beyond good and Evil van Nietzsche.
Die toeval in ’n tentwoning / Die metanarratief van die toeverlaat
2011-10-12 In hierdie artikel word Helena Verbloem, die hoofkarakter in Ingrid Winterbach se Die boek van toeval en toeverlaat (2006), se verstrengeldheid in die taal van die toeverlaat vanuit ’n godsdienssosiologiese perspektief ondersoek. Die sosioloog Peter Berger ...
Book extract: Bad Sex (2)
2011-10-11 It was then that I awakened to the fact that Sabina wouldn’t put up with my “poor attitude”.’‘Right, as you pointed out just now,’ says Anna.
