Yuri se prag Pretoria-foto's!

  • 0

Baie dankie hiervoor Yuri!

Dit laat mens sommer weer met ’n lus vir die lewe as die Jakarandas so begin blom. Ek wens soms dat mens die geure, reuke en geluide, die windjie, die voëls en die krakende takke in ’n foto kan vasvang.

Ek is seker ouens soos ou Williams is baie jaloers dat hulle nie hierdie pragtige Wonderwerk van lente in ons mooi land kan ervaar nie!

Tant Alie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top