Mister God se meetkunde

  • 0

In die klassieke Mister God, this is Anna (Fynn, Windsor, 1992) verkry die dogtertjie Anna aan die hand van ’n meetkunde-model ’n sinvolle godsbegrip:

Twee sirkels is loodreg, reghoekig op en in mekaar. Maklik in gedagte voorstelbaar. Die een se middelpunt is ook die ander se middelpunt! Eenvoudig!

Net so is God Anna se (en jou!) middelpunt, en Anna (en jy!) God se middelpunt!!

En saam met Anna kan ons sug: "Cos I ain't frightend". (Daarom is ek nie bang nie.)

Jan Maarschalk

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top