Jy skryf: “Jy sê julle tel mekaar gewoonlik by openbare toilette op. Nou ons weet almal hoe verskriklik ’n openbare toilet in Afrika kan stink. Maar is jy werklik ernstig, maak daai verskriklike kreuk julle regtig jags?”
1. Die toilette (parke ook) is nie “gewoonlik” gay optelplekke nie, net in klein dorpies waar daar geen gay sosiale fasiliteite (kroeë en klubs) vir die doel bestaan soos in die groot stede nie. In die groot stede is dit amper uitsluitlik die optelplekke vir getroude mans, wat sy seks (gewoonlik gedurende sy etensuur) van sy vrou met ’n verskeidenheid mans wil afwissel en wat nie by gay sosiale fasiliteite gewaar wil word nie. Sodanige persone doen dit ook gewoonlik, binne die bestek van hulle etensuur, saam in die toilette aangesien hulle vir tyd gedruk is.
2. Amanzimtoti-hoofstrand se munisipale toilette voldoen aan die toeris se behoeftes, en is skoon. Maar ja in ander plekke kan jy toilette kry wat gehawend is. Dis nie die toilette wat my of ander jags maak nie, maar wel wat daarin gaan. Vir ’n straight (enkel of getroud) wat ’n vrou (one night stand) in ’n kroeg opsoek, is dit nie die kroeg wat hom jags maak nie, maar wel die vrouens wat daar ingaan. Indien die kroeg ’n “sleazy joint” is, sal jy selfs van jou vooraanstaande burgers kry wat soentoe sal gaan indien dit vir hom die beste plek is wat aan sy optel-behoeftes voldoen.
Soos ander getroude mans wat afwisseling soek, probeer dit, miskien verryk jy jou seksuele ondervinding in die proses.
Jaco Fourie

