Om te luister: Drome, babas en honde – I

  • 0

Hierdie brief komende van Jan Rap is ’n raaisel, en die manier waarop navorsers afgemaak word. Dit volg op "koos sas" se uitdaging aan Jan Rap om te bevestig hoe die volgende stelling van Jan Rap waar kan wees:

Vat nou maar ’n baba. Hy het nog geen taal nie en kan dus, volgens jou, nie dink nie. As jy nie kan dink nie, kan jy ook niks leer nie, insluitende taal. Dus, reductio ad catch 22. Ek kyk nou die dag na my hond, diep in droomland jaag hy ’n haas of ’n ding want sy pootjies maak hardloopbewegings en hy gee sulke gedempte tjankies. In watter taal dink jy droom hy?

In ’n aparte brief wat die droom van Nick Bottom as ’n vertrekpunt gebruik word daar aangedui dat die mens se drome bou op die aard van die bewussyn, dit is ’n verlenging daarvan en ’n moeilike konsep om te ontrafel van hoe die wisselwerking tussen, taal, bewussyn en drome geskied. Hierdie brief gaan nie poog om dit te verklaar nie, behalwe om ondersteuning aan "koos sas" se voorstel dat meer ondersoek nodig is, dit is dus nie so maklik soos, "reductio ad catch 22" nie of om die multiversum as ’n onwaarheid af te maak nie deur die bespreking van ’n kaartspel nie.

In die ondersoek van hierdie onderwerp kan daar verwys word na Alison Gopnik, skrywer van die Philosophical Baby, wat ondersoek instel in die kognitiewe fondasie wat ’n baba het en die rykheid daarvan. Hier kan ’n uitstekende aanbieding deur haar van die TED-konferensies gevind word.

Ook kan daar geluister word na ’n bespreking oor hierdie onderwerp.

Usha Goswami, Annette Karmiloff-Smith and Denis Mareschal discuss what new research reveals about the infant brain. For obvious reasons, what happens in the minds of very young, pre-verbal children is elusive. But over the last century, the psychology of early childhood has become a major subject of study. Some scientists and researchers have argued that children develop skills only gradually, others that many of our mental attributes are innate. Sigmund Freud concluded that infants didn't differentiate themselves from their environment. The pioneering Swiss child psychologist Jean Piaget thought babies' perception of the world began as a 'blooming, buzzing confusion' of colour, light and sound, before they developed a more sophisticated worldview, first through the senses and later through symbol. More recent scholars such as the leading American theoretical linguist Noam Chomsky have argued that the fundamentals of language are there from birth. Chomsky has famously argued that all humans have an innate, universally applicable grammar. Over the last ten to twenty years, new research has shed fresh light on important aspects of the infant brain which have long been shrouded in mystery or mired in dispute, from the way we start to learn to speak to the earliest understanding that other people have their own minds.

Is dit nog steeds so maklik soos, "reductio ad catch 22"?

Een van die einste navorsers afgemaak deur Jan Rap, dr Charles P. Pollak, director of the Center for Sleep Medicine Cornell bied die volgende antwoord op die vraag of babas droom?

Yes, as far as we can tell. Most dreaming occurs during a type of sleep called REM sleep, for rapid eye movement an evolutionarily old type of sleep that occurs at all life stages, including infancy, and even before infancy, in fetal life. It is a well-based inference that babies are dreaming in REM sleep.

Maar wat is die inhoud van hierdie droom en nou word beide baba en hond aangespreek?

Vervolg ...

Dankie

Wouter

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top