Om te luister: Drome, babas en honde – II

  • 2

Vervolg:

That is like asking whether your pet dog or cat is dreaming, because they can't communicate, and you can't ask. We presume that infants dream infantile things, but we don't really know what it is that they dream. There is some evidence in adults that the direction of eye movement corresponds in a crude way to the content of the dream. If they are dreaming about walking in a field, the movement is most likely horizontal. If they dream of looking up at a building or climbing stairs, vertical eye movement is more likely to predominate. We can't go further than that.

Jan Rap aan die ander kant kan verder as dit gaan en die kwessies met gemak afmaak as, "reductio ad catch 22", geen verdere ondersoek word benodig nie, observasie van sy hond wat hase jag terwyl die hond vas aan die slaap is, is genoeg.

Daar word na ’n volgende program beweeg wat drome verder bespreek en dalk ’n goeie opsomming bied oor hierdie onderwerp.

Over a hundred years ago, Sigmund Freud declared confidently, “The interpretation of dreams is the royal road to a knowledge of the unconscious activities of the mind”. He was writing in his famous volume, The Interpretation of Dreams and his ideas made a huge impact on the century that was to follow. However, despite the cultural influence of his work, there is still no agreement in neuroscience as to the function or mechanism of dreaming; this is partly because for much of the century the prevailing wisdom was that there was no meaning to dreams at all. What is the mental circuitry that creates our dreams? If they have no meaning, why do we dream them? And why is the tide turning with neuroscientists starting to find reasons to take dreams seriously again?

Die navorsers verwys na "Professor VS Ramachandran, Director of the Center for Brain and Cognition at the University of California, San Diego; Mark Solms, Professor of Neuropsychology at the University of Cape Town; Martin Conway, Professor of Psychology at the University of Durham".

Dit is dalk net professor Mark Solms wat dalk van Keurboslaan sal weet.

Dit is ’n insiggewende program en werd om na te luister. In hierdie gesprek kom die kwessie van die “REM-slaap” weer na vore en die kwalifikasie dat alhoewel “REM-slaap” aan die teenwoordigheid van drome gekoppel word is dit nie ’n uitgemaakte saak nie. Die agtergrond vir dit word in die gesprek bespreek.

Een van die deelnemers bevestig dat van sy beste vriende is soogdiere en ook so sommige soogdiere wat nie mens is nie. Dit word genoem om te bevestig dat dit nie moontlik is om te bevestig of ’n hond, ’n kat, ’n muis, droom nie. Daar word aanvaar dat “REM-slaap” teenwoordig is in hierdie diere, synde soogdiere, maar daar kan nie bevestig word of soogdiere wel droom nie.

Indien die logika van Jan Rap gevolg word, dan beteken dit Tom droom oor Jerry konstant, die tekenprent is op ’n konstante speel weer elke siklus van die “REM-slaap” indien dit aanvaar word dat daardie aspek werklik die oorsprong van drome is.

’n Laaste gedagte en as ’n manier om af te sluit verwys na die verskil tussen dagdrome en die drome van ons slaap.

Daydreaming is a must. Night dreaming is a bust.

Die vraag is nou, dagdroom Jan Rap se hond van hase? Dagdroom Tom van Jerry en wat is Jerry se reaksie op dit alles?

Die soogdiere wat navorsers is hou vol om navorsing te doen en toon ’n versigtigheid wat ontbreek in teenstelling met die stellings waarmee Jan Rap vorendag kom. "koos sas" was reg om Jan Rap te vermaan.

Baie dankie

Wouter

 

  • 2

Kommentaar

  • Ek het gedroom van ’n rowwe see, en in die middel het dit soos ’n tornado gelyk met klomp swart klippe in die vorm van ’n eier. Die see het ook soos ’n marmerblad gelyk, die blou van ’n jean. Daar was ook ’n aggressiewe hond. En my ma het in die droom gesê dat my pa baie swaar asem haal. Wat beteken hierdie droom? My pa is baie siek.

  • Gedroom van 'n ou groot huis, maar ons mag nie op die pad ry nie. Ons draf na die huis en binne is dit vervalle; die matte alles oud en verwese. Daar is baie vertrekke en soos ons stap word die vertrekke al hoe meer. Dan vind ons 'n kamer waar 'n babakot is met 'n pop in wat versteek is. Bo hoor ons stemme van mense en skielik storm daar 'n hond met rooi oë op ons af. Die droom is nogal creepy en pla.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top