’n Vriend van my vra my nou die dag: Wat maak jy as jy in ’n put val en daar is ’n moerige mamba, ’n brullende leeu en ’n prokureur saam met jou in die put ... Jy sien ook dat jy net twee patrone in jou rewolwer het. Wie of wat skiet jy?
Hy het toe te vertelle jy skiet die prokureur twee keer.
Reusedwerg

