Namib, droogte-stories opgedroog?

  • 0

Daar is darem niks so magies as die tyd tussen dagbreek en sonsopkoms of sing-sonsondergang en -donker nie. Daai tyd wat jy oor skietwalle moes lê en loer oor visier, sodat jou oë gewoond kon raak aan ligverandering. In Engels noem hul dit “twilight” en is al beweer dat meeste noodlottige botsings dan plaasvind. Glo iets met afstand skat en jou oë wat jou bedrieg. Daar in noorde van Namibië sak ’n stilte toe, tot die voëls is stil. Dis ’n interessante tyd, want dis die tyd van misdaad en destyds van aanvalle. Laaste en eerste lig bystaan. Nou ja, laat ons ’n koffiestoep-storie hoor.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top