Pasgelaai
Kersverhaal-kompetisie: Dakarai se beste Krismis
2011-12-07 Daar is nege uur tussen my, die Tap-die-laaste-druppel-bloed-uit-jou-werkers-aandele-makelaar, en Oukersaand. Ek sal môre vir Henko en sy gesin in Kanada Skype as hulle wakker word. Ons sal seëninge oor mekaar uitspreek en dan sal ek my Woolies- ...Pretoria-PEN
2011-12-07 PEN (oorspronklik vir “Poets, Essayists and Novelists”) International is die oudste menseregte- en literêre gemeenskap ter wêreld. Om aan enige PEN-organisasie wêreldwyd te behoort, moet skrywers die basiese beginsels van PEN se grondwet ...
nou dat dit aand is
2011-12-07 nou dat dit aand isen berge ou seer lywe lê in die wind
span die blou membraan deursigtig dun
En dit is die (amperse) einde
2011-12-07 Ek het al vroeër vanjaar eenmaal iets geskryf oor Billy Collins se gedig "Aristotle". Maar noudat die einde van die jaar gevaarlik naby is, kon ek nie help om weer daaroor te dink nie. Die reeks beelde wat Collins in hierdie gedig oproep, is om van ...
Dis weer tyd om ''te ruk en te riel''!
2011-12-06"Die 6de ATKV Rieldans-finaal 2011 het op 3 Desember die Amfiteater (Afrikaanse Taalmonument, Paarl) omskep in ‘n kaleidoskoop van kleur, beweging, musiek en joligheid."
Gender is ’n konstruksie
2011-12-06 My paMy pa
wou ons Sondae treat
met ’n ete in die Masonic
of in oom Boetie Michaels se hotel,
ja, daardie hotel wat in die vloed bly staan het
toe sy ma op die boonste verdieping toekyk vanuit die Ark
en die off-sales besteel word en die Vaalrivier oor sy walle stroom.
