Pasgelaai

"My enigste song" deur René van der Westhuizen

René van der Westhuizen 2011-11-09 Jou lippe is ’n serenade
’n love song net vir my
Jy bly die mooiste klank
na al die ander se geraas

"Run away" by René van der Westhuizen

René van der Westhuizen 2011-11-09 I can't sleep
these thoughts
consume my mind
You were standing there
like you couldn't care

"U eie keuse" deur Erika Barnard

Erika Barnard 2011-11-09 1949 en Pa is weg
ek’s vyf en Ma stuur my na die poskantoor
maar die koevert is  nie daar
en ek sê die onderhoud is laat

"Woorde" deur Erika Barnard

Erika Barnard 2011-11-09 woorde is ook wonde
dit bloei in verskillende tonge
smeek op bedelborde
en skree op slagvelde Mamma
in al die tale

"Verjaarsdagliedjie" deur Melodie Slabbert

Melodie Nöthling Slabbert 2011-11-09 ek onthou jou, son-kind
hoogty in die park

– die brander het amper omgeslaan! –

"Vuurlelie" deur Melodie Slabbert

Melodie Nöthling Slabbert 2011-11-09 ek is ’n vuurlelie
nie baie mooi nie
ek versier maar net die puin

"My fiktiewe helfte" deur Nadia Schultz

Nadia S 2011-11-09 Dit frustreer my,
jy beheer my.
Ek kan nie kophou sonder woorde.

"Listen (don’t just hear me)" by Megan Conjana

Megan Conjana 2011-11-09 Nowadays we no longer have time to listen
we are constantly on the move, face facing forward
ears on both sides but they are merely ornaments
to complete the face, the world has deafened us
as people speak we can hear them but are we really listening?

Phillippa Yaa de Villiers on her experience of Poetry Africa

Janet van Eeden 2011-11-09  What did being invited to Poetry Africa mean to you?

It was a great honour and an opportunity to share ideas with brilliant minds from around the world.

"Mon Petit Choux" by Lorraine Salter

Lorraine Salter 2011-11-09 I was so sadly lost in my life … sometimes barely breathing day after day, Wondering where you were now … or if you were even happy and loved, Often reminiscing on times gone by … special moments in time we shared!

Tropenmuseum word bedreig (Aflewering 2)

Carina van der Walt 2011-11-09 Die afgelope tyd het dit behoorlik gegons op Nederlandse kultuurgebied. Staatsekretaris Ben Knapen het op 12 Oktober die Koninklijk Instituut voor de Tropen (KIT) in kennis gestel dat hulle jaarlikse subsidie van 20 miljoen euro vanaf Januarie 2013 gestop sal word.

Tant Alie en die mites

Kobus de Klerk 2011-11-09  

Voetsek se universele trefkrag!!

Jan Maarschalk 2011-11-09  

Tant Alie, oor zombies

Kobus de Klerk 2011-11-09  

Ja, Cornelius, presies ...

Dirk D 2011-11-09  

Maya?

Hans Richardt 2011-11-09  
Top