Hierdie gaan een besonderse jaartjie wees, my lippe drip van lekkakry reeds, en my tone krul!!
Ek meen, hierdie is die jaar waar almal gaan kan siend at OZ en NZ is twee muishondlandjies en boonop helemal bankrot ook ... OZ het ystererts, Chinese bedrieg en een moeder van moerse huis-prys borrels, enigiemand wat dus enigiets te doen het met OZ, vat jou goed en geld en vlug!!
NZ het skape en verder bedrieg hule Chinese, dus geen wonder dat die Kiwis selwers op een streep vlug nie, ek wens Alie en haar kroos god se spoed toe op hulle se weg soontoe, strekte en sela!!
Kanada, het hout, baie dwelms en natuurlik bedrieg hulle Chinese.
VK het ’n spul toetaal en al bankrot banke en verder bedrieg hulle Chinese.
Die VSA het ’n spul wapens, en is sterk opsoek na nuwe oorloggies dus, verder verneuk hulle Chinese...die EU het fokkel behalwe een moerse hoop skuld nie, wat hulle nie in eenduisend jaar kan afbetaal nie.
Dis min of meer die stand van die Weste se ekonomie, en teen volgende jaar kan NIEMAND meer dit ontken nie, die kaartehuisie tuimel as we speak!
SA is reeds in die Top 3 lande ter wereld, en fluks oppad boontoe, ek het dit ook al laaankal voorspel, hou die spasie dop ... ons grootste probleem gaan wees om die hordes vlugtelinge uit die EU uit te hou ... wat gemaak?
Francois Williams

