Pasgelaai
Heidegger (vanuit Todtnauberg) 1950s
2011-11-17 Heidegger (vanuit Todtnauberg) 1950s“Wat kan ek nou nog vir julle vertel?
Seuns, dogters, julle is tog wel
bekend met die mossie? Twee
vir ’n stuiwer, sê die Bybel
en nie een van hulle val
sonder die Vader op die aarde.
YouTube-onderhoud: Rianne van Vuuren
2011-11-17 Toekomsstudies is relatief jonk – dis nie voorspellings nie, maar daar word na die toekoms gekyk met moontlike alternatiewe van wat kán. Toekomsstudies is ’n praktiese instrument om iets te beheer wat ons nog gedeeltelik kan bepaal. Rianne ...
Wat die maand van vol is loop die snor van oor
2011-11-17 Een van die eerste regte groot woorde wat ek op hoërskool geleer het was jukstaposisie – ek weet nie meer of dit in die kunsklas of in die Afrikaans-klas was nie. Jukstaposisie is 'n heerlike woord wat wonderlike kreatiewe moontlikhede inhou ...
