Om en by 20 Desember 2012 gaan ons weer op ’n "einde van die wêreld"-rondomtalie gaan met die Mayas wat die einde van die wêreld soos ons dit ken, voorspel vir die dag daarna. Blykbaar kom die regte gode terug aarde toe dan.
Tot en met daardie gebeurtenis, laat dit julle geweldig gaan op LitNet.
Ons hoop ons sien mekaar weer op 22 Desember 2012!
Coenie K

