Vragies vir Wouter
Ek verstaan steeds niks wat jy probeer sê nie.
Die EU is gierig, die gulsige mense leef ver bo hulle se vermoëns, hulle word aangemoedig deur hul banke en aangehits deur hul regerings, nou is almal bankrot, deurie bank, maar hulle is die bakermat van die beskawing?
Maw, die res van ons moet hul voorbeeld volg?
Ons in SA leef binne vermoens, ons het verantwoordelike regering wat intelligent te werk gaan, maar ons is totaal gefok, want ons is Suid van die Sahara en dus ver verwyder van die bakermat af ...
Verduidelik nou vir ons wat aangaan, en hou op eiers trap dat dit klap!!
Francois W

