Nuwejaarswense 2012

  • 0

Mag almal by LitNet en almal wat hier so getrou skryf, ’n skryfvolle, genotvolle, vreugdevolle, gedagtevolle lewensvolle blye 2012 hê. Mag die nuwe jaar vir elkeen met julle gesinne, families en vriende baie geluk vol liefde en Genade wees. Geseënde en voorspoedige 2012-01-01.

Groete

Erika Henn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top