Wouter se gesofistikeerde Goolam?

  • 0

Dis een uit metaan gebou. Solank ’n man vir maande oor die inhoud van een of ander Engelse outeur se Engelse boek maal, is jy nie banaal nie. Waag net om oor die werklike lewe in SA te skryf, is dit ongekunstelde banaliteit? Wel, jammer maar gewone mense sit nie in akademiese roomkoeke nie. Die lewe in SA is ongekunstelde banaliteit van dwelms, vuil seks, misdaad, gebroke drome en ekonomiese laste. Ek het nog nooit sin in Shakespeare gesien nie, behalwe dat hy vrot gerook was aan dagga. Met wat gesien word in Karoo by teleskope, is baie kwantumspekulasie daarmee heen. As jy na Google gaan, sal jy die omvang van bv banale sekshandel in SA begryp. Realiteit vs roomkoek? Nee wat, ek skryf nes ek ervaar.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top