Jan Rap as “taalos”

  • 0

Jy gaan aan oor “die taal”, soos KdK oor “die geloof aan die Bybel”. Jammerlik bespreek jy lustig Engelse skrywers en boeke op LitNet. Jy is onsamehangend ou ta. Dus, ek glo soos ek wil en lees wat ek wil, want dis ’n vrye gelyke samelewing in SA. As jy jou self goed toeëien, kan ek dieselfde doen. Bespreek asb bv JC Kannemeyer-boeke in 2012 op LitNet, as jy nog hoegenaamd geloofwaardig wil wees.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top