FW en historiese dinasties

  • 0

Vertel ons van die inherente etnosentrisme diskriminasie in Sjina. Al die ge-oe en -aa is oor net nog ’n etnosentriese dinastie in Oosterse styl, gekoppel aan ’n leier. So, ek glo min dat die wêreld gaan vergaan met ’n depressie in 2012. Net soos in Europa, is Suid-Afrikaners “ryk” aan tasbare bates, maar baat dit niks om geld te “spaar” by ’n bank nie, want kostes eet die kapitaal omdat die rente te min is op kapitaal. Met rentekoerse van banke laer as inflasiekoers, verarm mense. As Europese banke rentekoerse aan kliënte verhoog, gaan Sjinese aandeelhouers hul geld verloor. So, elke munt het 3 kante, nie net 2 nie. Bv Sjinese aandeelhouding in Standard Bank SA, met dieselfde in Europa. Italië, Griekeland en Portugal is almal historiese eks-kommunistiese lande, wat nou na 60 jaar gevolge voel van hul verlede, wat net soos SA nou, sosialisme bevorder het. Die staat moet bankrot gaan, as die staat die meerderheid van bevolking moet onderhou. So, die staatskas is bankrot, nie die totale bevolking nie. ’n “Beskawing” berus nie op ’n politieke beleid alleen nie. Hoeveel “beskawings” is al “verlore” in jou wonderlike Sjina en hoekom? Die skewetand Chinaman om die hoek in SA, is nie die “regerende wit” Sjinees of amper swart Moslem Sjinees nie. Jy probeer ons bang dreig, nes KdK of Jan Rap, met ’n hele groot sak metaan of poep. Die Britte wou van die begin nie hul pond prysgee vir die Euro teen ’n mindere waarde nie en dis die Europese Unie-“krisis” vanaf die insepsie in die 1980's. So, of Brittanje bly of gly, dit gaan nie ’n verskil aan die uniewording van die historiese Roomse unie maak nie. Jammer om te hoor jou teorie is vol gate.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top