Zuma aan bewind tot Jesus kom

  • 0

Ran Doodt

Ek dink rêrig dat jy maar net is wat hou van sê. Helfte van jou brein is "doodt" en die ander helfte wil nie werk nie. Dalk is dit maar net dat jy gaan jou "Doodt Ran" as Hy vir jou kom.

Dit mag dalk jou reg wees om jou opinie te lig, maar ek dink dit is uiters onchristelik en onsmaaklik. Ek wil ook nie met gelowige gesprekke begin nie. Maar mater as jy wil wag dat Hy eendag vir jou kom gaan jy baie lank wag. As jy al ooit sover gekom het in jou lewe om jou Bybel te lees met aandag sal jy sien dat jy baie ver agter is in de lewe.

Sterkte en ek en ander wat dieselfde voel sal vir jou bid. Of dit vir jou gaan help sal ek egter nie kan sê nie.

Groetnis

Chris

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top