Pasgelaai

Die goete oor boeke vir kinders

Rietha Zondagh 2012-02-13 Almal se helse menings oor wat ander mense se kinders moet lees of nie.

Trent Gallery and the Ron Belling Art Gallery Presents...

2012-02-13 Trent Gallery, in association with the Ron Belling Art Gallery will work together to bring two exhibitions too life.

Weeklange kunsuitstalling skop af in Hangklip

2012-02-13 ’n Week lange omvattende groeps-kunsuitstalling word geopen op Saterdag 17 Maart om 11vm by die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine in Bettysbaai. Dit sal duur tot Sondag 25 Maart.

Die pyn van bejaardheid

Bejaarde 2012-02-13 Om oud te word is nie lekker nie.

Ou Meulteater Februarie-program

2012-02-13 Witwarm optredes vind hierdie Februarie by die Ou Meulteater plaas, optredes deur Rocco de Villiers, Koos Kombuis en Karen Zoid.

Dis ’n openbare forum, Comestor

Wouter 2012-02-13 Moenie soos ’n dikbek kleuter mor nie.

Verskil in vrede

Wouter 2012-02-13 Hoe maak mens debat los van persoonlike aanvalle?

Oor wetenskap en vooroordeel: die dood van wetenskap II

Kobus de Klerk 2012-02-13 Vliegtuig wat spoorloos verdwyn.

Oor wetenskap en vooroordeel

Kobus de Klerk 2012-02-13 Ons weet dat agnostici, met uitsonderings na, werklik hard probeer om alles in hul vermoë te doen hulle agnostiese selfdesepsie ten alle koste, te probeer voed.

Maagdelike geboortes

Panda 2012-02-13 Verhale van maagdelike geboortes loop soos ’n goue draad deur die geskiedenis van die mensdom.

Comestor skryf dieselfde brief oor en oor

CreativeSpark 2012-02-13 Ironiese hond en toertjies

Watter kerk, Chris?

Wouter 2012-02-13 Vier groot sentra van die Christelike geloof

Herman Wald Exhibition at the SA Jewish Museum

2012-02-13 Many South Africans, especially residents of Johannesburg, will be familiar with the work of the Jewish, Hungarian-born sculptor Herman Wald (1906-1970), even if they might not have ever heard of him.

Intergeloof-gesprek

Wouter 2012-02-13 Hier is 'n uitdaging vir jou, Cornelius

Double Big Band billing at the Helderberg Nature Reserve

2012-02-13 The ever popular SA Army Band and Caledonian Pipe Band join forces on Sunday 19 February 2012 to delight sunset concert patrons with their big band sound at the Helderberg Nature Reserve in Somerset West. The concerts are brought to you by the Friends of the Helderberg Nature Reserve and Fleur du Cap.

BlackSheep TV #16: Facebook

Blacksheep 2012-02-13 Sometimes you want to check out your own photos, but then they show up on someone else’s page.

Interview with Sing ’it winner Zan-Mari Vosges

Zan-Mari Vosges, Steyn du Toit 2012-02-13 "I don’t think there’s a word in the dictionary to describe how I feel right now." – Zan-Mari Vosges on being Jax Panik’s Sing ’it winner.

Sing ’it winner: Meet Zan-Mari Vosges

Zan-Mari Vosges 2012-02-10 In this YouTube video Zan-Mari Vosges chats about her winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by Jax Panik.

Sing ’it winner: Meet Zan-Mari Vosges

Zan-Mari Vosges 2012-02-10 In this YouTube video Zan-Mari Vosges chats about his winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by Jax Panik.

Fakulteit Geesteswetenskappe: EB van Wyk Linguistiek-erelesing

2012-02-10 U word vriendelik uitgenooi na die eerste EB van Wyk Linguistiek-erelesing aangebied deur die Departement Linguistiek en die Departement Afrikatale by die Universiteit Johannesburg. Met hierdie lesingreeks hoop ons om ‘n sinvolle bydrae te lewer tot die eietydse gesprek oor taalsake te midde van die eise wat ‘n transformerende samelewing stel.
Top