Gillian Schutte2012-03-09“Excruciatingly delicious and yet endurable, it lasts a lot longer than the clitoral/penile orgasm. In fact, it is a way of life if you choose it to be.” Gillian Schutte on the writing process.
Naomi Bruwer2012-03-09YouTube-video: Fanie Olivier verduidelik die agtergrond van die skrywersvereniging Pretoria PEN by die stigtingsvergadering van die Afrikaanse Skrywersunie.
2012-03-09In just under three weeks the nine Sing ’it songs have been downloaded more than 8 000 times, with Dans Dans Lisa the current frontrunner. The song downloaded the most by 20 March via www.singit.co.za website will be the ultimate winning song.
Alwyn van Zyl2012-03-09Stellenbosch se munisipaliteit, skole, kerke, universiteitskoshuise en feeskunstenaars het kragte saamgespan om bome te plant by die Jan Marais Natuurreservaat. Alwyn van Zyl was daar met sy kamera.
2012-03-09The Friends of Dance for All will host a talk by Harold King on Saturday 17 March from 11h00 to 12h00, at the Dance for All (DFA) studios in Athlone in Cape Town.
2012-03-09Dinge raas en roer mos maar as mens besig is om dit te doen wat jy nie veronderstel is om te doen nie. As mens so besig is om geld te maak dat jy nie meer wil iets anders nie.
Kobus de Klerk2012-03-09Die kritiek teen die Darwinistiese evolusieleer is daarop bereken om uit te wys op hoeveel essensiële vlakke die darwiniste blote aannames, assumpsies, maak, omrede daar juis nie enige bewys is van die praktiese uitvoerbaarheid of selfs bestaan, van die gegewe wat by wys van assumpsie gepostuleer word, nie en om die praktiese onbewysbaarheid daarvan aan te dui en dat die hele darwinistiese evolusie leerstelling, vir daardie rede, ‘n klug is.