Pasgelaai
Watter van die gode
2012-01-30 Watter van die gode sal ek dankvir ligte bries en newelbank?
Hoe sou dit wees om sonder pyn
net gees te wees, of suiwer klank?
Reis, ’n meditasie
2012-01-30 In ’n droom haal ek rakelings ’n trem,twee kaarte in my hand na ’n bestemming
op ’n heuwel langs ’n onbekende corniche.
Digkuns, ’n meditasie
2012-01-30 Laatnag in Chicago lees ek Paul Valéryen sy worsteling met die groot stiltes.
Hoe verwoord ’n mens dit, die grootste Abstraksie?
Draak-sprokie-kompetisie: Iets die draak
2012-01-30 Die jaar van die draak het begin die jaar 2050. My ouma het altyd gesê dit is net stories, soos vampiere, die tandmuis, Kersvader, feetjies, kabouters die tokkelossie.Draak-sprokie-kompetisie: Die drake, die dwerge en een tokkelos
2012-01-30 Baie diep in die groot, donker bos, woon drake en dwerge en een tokkelos.Landskap/Landscape
2012-01-30 Met groot verwagting het ons Stellenbosch toe gery vir die bogenoemde opvoering.
Sing 'it-wenner: Ontmoet William de Bruin
2012-01-30 Ontmoet William de Bruin, Bittereinder se Sing 'it-wenner. Hier is hy in lewende lywe ...
Godslasterlike manifestasies van Angus
2012-01-30 Teen hierdie tyd behoort jy al te weet dat, om die Bybel soos enige ander letterkundige werk en ’wetenskap’ te ondersoek en te ontleed, moet jy kennis hê van jou vakgebied.
Die laaste dae van Robert Mugabe
2012-01-30 Peter Godwin se vierde en jongste boek oor Zimbabwe het as titel: "The fear: The last days of Robert Mugabe" (London: Picador, 2010, 354p).
Vir Cornelius Henn oor sy ''Protestantse dwalinge''
2012-01-30 Moenie diskrimineer nie, Cornelius Henn.
Die Godheid en die afgode – ’n Pastafariese perspektief
2012-01-30 Beweringe oor die bestaan van 'n godheid.
