Jan Rap2012-04-02Ek stap nou die dag by die TV verby en daar is die allermooiste meisie – gee die indruk van 'n goud-sepia-tipe foto in 'n goue raam geneem in goue lig in 'n goue raam, te pragtig – besig om dankie te sê vir 'n prys wat sy gekry het.
Varkspek2012-04-02Wat het van Swys geword? Hy is nou al maande lank stil. Ek hoop nie hy het hom vererg vir iets wat ek gesê het nie, of miskien het hy agtergekom hy korrespondeer met 'n onnosel ou. Swys, ek is nie altyd so dom nie, as jy dalk hier lees, ek beleef net soms insinkings, tot so twee of drie keer per dag.
Yuri Thumbran2012-04-02Gister by die Hatfield Plaza se vlooimark het ek ‘n oom Kaspaas-oomblik gehad. Iewers tussen sy klomp boeke het ‘n ou omie ‘n oorspronklike eksemplaar van Oom Kaspaas en nefie.
2012-04-02The African National Congress wishes to congratulate Adam Small on receiving the prestigious Hertzog Prize from the Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Nicol Stassen2012-04-01As dr Le Cordeur die Akademie se reglement gelees het, sou hy geweet het dat die prys vanjaar nie volgens die reglement aan Small toegeken kon word nie.
JM Otto2012-03-30Hierdie artikel bied ’n oorsig van die afkoelreg in verskeie Europese lande betreffende verskillende kontrakte en die “algemene beginsels” wat in hierdie verband ontwikkel is.
2012-03-30LitNet het jou genooi om jou "volhoubaarheidswenke" teen 13 April 2012 vir ons te stuur. Een gelukkige deelnemer het ’n lekker boekpakkie gewen!
Naomi Bruwer2012-03-30Basil Jones en Adrian Kohler van Handspring Puppet Company is vanjaar die feeskunstenaars op die Absa KKNK. Naomi Bruwer het by die uitstalling op Oudtshoorn gaan inloer.
Jason Lloyd2012-03-30Tegnies gesproke is die uitgewer Nicol Stassen reg as hy kla dat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns nie reëlmatig was in die toekenning van vanjaar se Hertzogprys nie.
2012-03-30In ’n skrywe aan die SA Akademie sê Adam Small dat hy die Akademie bedank vir die toekenning van die Hertzogprys en dat dit vir hom ’n voorreg is om die prys te aanvaar.
Kobus de Klerk2012-03-30Dit wil voorkom asof darwiniste vandag poog om deur hipotese gebou rondom komplekse biologiese en fisiologiese prosesse (Stephan noem nege sulkes) aanspraak te maak op die sukses van darwinisme as model.