Bibi Slippers2012-02-15Watter woorde sou dit wees wat probleme veroorsaak? Hier in die omgewing van Valentynsdag is hart die voor die hand liggende antwoord. Buiten hartaanvalle en hartseer, dwaasheid en algemene chaos is daar ook die bykomende kwessie van waar om die hart te dra. Volgens Van der Merwe is dit glad nie so eenvoudig soos die algemeen-aanvaarde mou nie.
Elmare West2012-02-15The new LitNet, with its different look, has been up and running for more than a month. Elmare West, who was involved in the process of designing the new logo, gives our readers some background information.
Naomi Meyer, Blacksheep2012-02-14LitNet has been publishing the blacksheeptv.net cartoon strip for a few months now. Naomi Meyer asked the creators of the cartoon to give LitNet readers some background to the strip. She wanted to talk to the humans drawing the strip. Strangely enough, she didn’t receive the answers from the person she thought she’d e-mailed.
Ockert J du Preez2012-02-14Elke twaalf jaar hou al die drake van regoor die wêreld die Draakspele. Dit is gewoonlik ’n vreeslike gedoente. Vanjaar word die Draakspele gehou in Draaktonië, die oudste en grootste draak-koninkryk.
2012-02-14Daar is iets in die lug: ’n lugpospakkie met drie boeke vol van die romanse wat in die regte lewe kortkom. En dis dalk net op pad na jou toe!
Estelle Alma Maré2012-02-14’n Belangrike tema in José Saramago (1923–2010), aan wie die Nobelprys vir Letterkunde in 1998 toegeken is, se roman Baltasar and Blimunda (Portugese titel: Memorial do convento), wat in die vroeë 18de-eeuse Portugal afspeel, is persoonlike en kollektiewe obsessies wat deur begeerte gedryf word.
Jaco Fouché2012-02-14Só gebeur dit dat Maggie Nagel, wat met die bemarking van die Blues Broers gemoeid is, een middag op ’n stoep in die Boland ’n CD aan my vrou verkoop.
2012-02-14Dis gewoonlik daardie ondeurdagte aankope wat jou finansieel op die afgrondpad sit en jou in die skuld dompel. Hoe gemaak as jy groot skuld het?
2012-02-14Mavis Vermaak is ’n Kaapstadse skrywer, musikant en beeldende kunstenaar. In 2008 is haar gelyknamige, 5-snit debuutalbum, vervaardig deur Juan Penguin, vrygestel en met lof ontvang deur resensente.
Diek Grobler, Bibi Slippers2012-02-14Diek Grobler gesels oor die illustrasie van die bygewerkte heruitgawe van Antjie Krog se verseboek vir kinders, Mankepank en ander verse
ElmariB2012-02-14Dis nog ’n droewige dag in die duwweltjiedorp van Dorreldrup. Vuilpes en haar beste mater, Skimmeltoon, lê plat op die naat van hulle krom ruggies.
Steyn du Toit, Michie2012-02-14Michelle Francis chats to Steyn du Toit about her winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by Niskerone & SFR.
2012-02-14Nine hitherto unknown local songwriters have made the cut in the South African music industry – thanks to the Sanlam/LitNet Sing ’it competition which was launched in September last year. Soon the public will have a chance to listen to all the winning songs!
2012-02-14In this YouTube video JP Janse van Vuuren chats about his winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by Dance, You’re on Fire.