Boekedag 2012: Elzette Steenkamp kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Daphne du Maurier se naamlose heldin in Rebecca - net sodat ek mev Danvers 'n ding of twee kan vertel!

Elzette Steenkamp is die produksiebestuurder van LitNet Akademies.  Vir alles wat nuut is op die akademiese ruimte, klik hier. 

• Koop Rebecca by Kalahari.net!

• Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top