Hallo en dankie vir jou navraag! Ons wil jou graag help, maar ons het hoofsaaklik vraestelle beskikbaar waarmee jy kan oefen en voorberei. Ons het baie vraestelle beskikbaar op ons indeksbladsy van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel na die indeksbladsy: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier sal jy vraestelle en bypassende memoranda aantref, ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Laat weet as jy spesifieke hulp soek oor 'n skoolprojek en ek kan dit as 'n brief plaas en ander lesers uitnooi om raad te gee en te kyk of hulle jou met jou skoolprojek kan help. Anders kan ek soek vir hulp met skoolprojekte, soos hierdie: https://www.litnet.co.za/die-literere-navorsingstaak-vir-afrikaans-huistaal-graad-4-9/ Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kommentaar
Ek wil gehelp word met my skoolprojek.