As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
Henry: Captain Haddock. Hy neem deel aan al Tintin se avonture, maar sit meestal op die agtergrond en drink.
Wilken: Captain Corelli. Ek beny sy mandolienspel geweldig.
Die Skynmaagde is 'n postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band. Lees hier meer oor hulle skrikbewind.
• Koop Captain Corelli's Mandolin by Kalahari.net!
• Keer terug na die boekedag-indeksblad.